Profile
Blog
Photos
Videos
Hallo almal
Ek is veilig in die UK sonder enige probleme en moet erken dat ek dit tog so baie weer geniet, voel of ek nooit weg was nie. Ons bly in 'n pragtige cottage in Leytonstone, Waltham Forest, en die weer vandag is so nice. Geen wind en geen geen wolke vir reen nie, die somer is om die draai.
Vandag is ek gou besig om bietjie my voete te vind na die lang vlug van Maandag af en update bietjie alles, daarna is dit begin om dinge in 'n meer ernstige lig te sien. Ek het baie ook om oor te dink en AS ek terugkeer, dan wil ek settle en begin met 'n gesin. Ek het vir myself gese volgende jaar, die jaar voor ek die groot 30 tref!
So laat ek nou eers bietjie gaan, ek belowe om julle up to date te hou en fotos op te laai van ons plekkie ens...
kyk mooi na julle self.
- comments


