Central London, UK
Hallo almal
Sjoe wat 'n dag was dit nie vandag nie! Dit was eintlik 'n vreeslike lekker dag gewees, lekker sonskyn en by party plekke bietjie koelerig maar eintlik was die weer great gewees!! Ons het bietjie sight seeing gaan doen. Ons het 'n draai eerste gemaak by Hyde Park, dit was fun, ons het op 'n bootjie ook gery op die water. Daarna is ons na Trafalgar Square toe, ongelukkig was die fonteintjie daar nie in werking nie, dit was onder konstruksie, van Trafa...