Profile
Blog
Photos
Videos
Susan's Travels
Hallo almal,
Vandag is 'n tipiese London weer, bewolk, maar darem nie regtig koud nie. Ek was gou bietjie uit gewees, na Primark toe om te kyk vir skoene en daarna na Tesco vir brood en melk.
Ek gaan more vir training oor Catering, dit is darem om my besig te hou en net tydelik. Anyway, ek rus nou maar bietjie verder en sal julle op hoogte hou. Ek sal probeer om bietjie fotos op te laai oor die naweek.
Lekker dag tot later
- comments