Susan's Travels

About Susan

Susan's latest entry

Chetwynd, British Columbia

Hallo! Vandag was ek en manlief bietjie Chetwynd toe. Dit is 'n klein dorpie so 90 km van Tumbler Ridge af. Daar maak hulle die mooiste houtbeelde. Ek het 'n paar fototjies op Facebook gesit wat langs die pad in die dorp staan. Oppad Chetwynd toe het ek 'n Grizly beertjie gesien maar was te laat om 'n fototjie te neem. Dit was so cut…

Profile

Blog

Photos

Videos

Messages

Map