Stratford, London, UK
Hi Almal,
'n Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar aan 'n ieder en 'n elk van jul. Ek hoop jul het 'n fantastiese feestyd en mag net die beste in 2008 vir jul voorle.
Jammer ek was so 'n bietjie stil maar hier volg 'n update...
Ek was bedrywig met die werke gewees jong maar laat ek julle vertel ek was 'n Silver Server by die Riverbank Plaza Hotel gewees, dit was nogal ok gewees om die rykes te bedien, gelukkig was ek nie 'n waiter gewees nie! Hell...