Profile
Blog
Photos
Videos
Susan's Travels
Hi Everyone!
Vandag is dit al donker hier, 4.30 die middag. Ons het nog nie uitgegaan buite nie. Ons is maar net vandag rustig. Verlang baie na almal in Suid-Afrika!! Ek wil huistoe gaan.... Gelukkig kon ek met Willie vandag oor die internet gepraat het, maar die verlange is nog erger. Ek luister na sy CD wat hy vir my gemaak het. Hy's my ligstraaltjie!
Ek hoop dat dit met almal van julle daar ver goedgaan! Lyk my julle vergeet van my want ek hoor niks van julle nie en dit maak my nog sad... Kyk na die fotos julle pragtige mensies en sien hoe koud kry ek. Genade, kyk hoe lyk my hare!!!!
- comments


