Leytonstone, Waltham Forest, UK
Howdy,
Jammer ek was so bietjie stil die laaste twee dae maar kom ek update bietjie weer.
Eergisteraand, dit is nou Saterdagaand, was ons bietjie na Ivan se werk in Brentwood omgewing. Dit was groot fun gewees, ons het dvd's gekyk en net lekker gekuier.
Terug by die huis Sondag was ons bietjie uit, sightseeing. Ons het movie gaan kyk, Ghosts from Girlfriend's Past. Dit was nogal ok gewees, daarna is ons terug huistoe en het ek met my vriendin, Charmagne en n...