Waltham Forest, UK
Hallo almal,
Julle sal nooit raai wat het gister gebeur nie! Jaco het my gevra om te trou! Jip ek trou September 2009!!!!! So as ek terug is in SA het ek en my vriendin moer baie werk om te doen, eintlik nie so baie nie, want ek gaan iemand kry om my troue te reel, wie wil nou stres op jou hande he, nee dit is 'n dag wat geniet moet word saam familie en jou naaste vriende!
Sjoe wat 'n dag was vandag nie! Ek het vandag by Waltham Forest College my hare laat sny ...


