Stratford, London, UK
Hi Almal
Vandag is seker die 1ste keer wat dit nie gereen het nie en ook nie bewolk was nie. Wow, wat 'n belewenis was dit nie maar hey ons het steeds koud gekry. Vanoggend het ons na 'n ander huis gaan kyk in Leyton, genugtig dit lyk erger as waar ons tans is in Stratford. Vanmiddag het ons saam met Natalee en Wayne se vriend en sy vriend 'n drankie gaan drink, want sien Derek, hulle vriend, vlieg more Suid-Afrika toe en hulle wou hom sien voor hy vlieg. Ek h...


