Profile
Blog
Photos
Videos
How do I look?
Misti is teaching me how to do patchwork. We bought material from the smallest little shop Patches outside Inverness,the lady working in the shop used to live in Welkom years ago!!! She was not even shy to mention the fact.
Now me and my daughter are creating our own heirloom!! This is so special! I chose navy blue prints and we are using a pattern from a book Mary send from Pennsyl ania. It took me the entire day to measure and cut.
Why,why do we have a king size bed?
In Engeland het hulle n pannekoek dag op hierdie dag. Dit is die begin van Lent voor die paasfees. Waar jy nou soort van al die laaste bits en pieces in die huis opgebruik. Daarom was ons bly om die resep byderhand te he.
Koot se pannekoek
3 eiers
3 k water
1 k meel
Knippe bakpoeier
1 t brandewyn of asyn
Maak sekerr beslag is nie te loperig nie. Laat n rukkie staan en bak dan
- comments
Soeks Ek dink die kabels vries vas daar. Vir dae niks gehoor nie en toe kom daar sommer 3 op n slag deur. Kan hoor j kuier baie lekker, ek is so jaloers! As jy terugkom is dit my beurt ek wil ook leer patch! Baie liefde vir almal daar, spesiaal vir daai pragtige hond! Liefde Sussie van die see! xxxxx
Annalie Misti, die groen pas jou baie mooi. Geniet jul tydjie saam. Lyk na vet pret. Al die lekker resepte klink belowend!