Die oord is sowat 30m van die huis af maar volgens die family was dit ook ver! lol
Uploaded
Taken
comments
Avril
Hallo Pollie
Kan sien jy het heerlik in Plodda gekuier........Pragtige fotos en ewe pragtige herinneringe! Ek dink mens sal pas moeilik aan met die minder as min son - maar aanpas sal mens want die omgewing is mooi.
sien jou een van die dae.
Liefde Avril
Avril Hallo Pollie Kan sien jy het heerlik in Plodda gekuier........Pragtige fotos en ewe pragtige herinneringe! Ek dink mens sal pas moeilik aan met die minder as min son - maar aanpas sal mens want die omgewing is mooi. sien jou een van die dae. Liefde Avril