Tumbler Ridge, British Columbia
Ok, vandag was ons Dawson's Creek toe, nou kom laat ek julle net bietjie inlig, dit is glad nie soos die TV-reeks nie, moet asb nie gevlei voel dat dit is soos in die movies nie. Genade die see is kilometers ver! Die dorp is nou nie vir my so wow nie, dalk het ek nog nie alles gesien nie maar dit lyk maar vir my soos 'n gewone klein dorpie. Ons het gister lekker reen gehad in Dawson en oppad terug Tumbler Ridge toe, maar nie reen op Tumbler nie. Hier is dit in d...


