Profile
Blog
Photos
Videos
Ek sal later beterfoto moet oplaai,want dit is n proses en n half. Ek kan nou vootuit fotos neem maar die opdateer is moeilik want myblackberry werk nie hier nie.
Vanoggend het amy seun Le Clercq gekom endis dit nou te lekker. Hy het so na my verlang en ons het ver gaan stap en lekker gesels en ek moet net alles van Mary hoor. Dit is nou die mooi meisie wat hy het in Amerika.
Al sy stories en opleiding wat hy doen in die weermag en sy verhale wat prettig is. Hyl lyk so goed en vol lewe en opgewonde om te leef en dis so goed om te sien.
Vanaand as ons nou die regte suid afrika braai gaan doen moet ons nou die regte Vrystaat manier doen. Aartappelslaai,wortelslaai en seker dan ook beetslaai. Ek het vir
snackies my hoender patee gemaak en dis voorwaar n wenner.
Die mans kyk by Engeland teen Italie EN hulle speel op die veld in die sneeu!! Sal
n foto daarvan opsit
Hoenderlewer Patee
6 Knoffels skoon gemaak
1 groot ui
125 g botter
Braai dit saggies totdat die uie sag is
Voeg dan 500 g hoenderlewers by en braai saggies totdat dit gaar is.
Gooi dan 125 ml room by
Maak alles fyn met die blender totdat dit romerig is,gooi so doppie brandewyn in
Sit in die yskas sodat ferm word
As jy wil smelt botter en gooi n dun lagie bo- op
- comments
Soekie klink my jy kuier baie lekker. Onthou tog as jy die kwien raakloop daar moet jy haar qucumber senwieches resep kry! Die kind van jou het die mooiste hare en onthou tog om clerk se foto ook op te sit. Baie liefde Sussie vannie see xxxx
Marinda Dis darem 'n klein Helenetjie daai! Dankie vir die resep. sal dit verseker toets. Geniet die kuiertyd. Dis altyd baie spesiale oomblikke! Ons wag vir meer nuus en foto's. Lovies. xxx
Avril Pretorius Soo lekker om te hoor jy kuier vreeslik lekker by kids en Die Kwien. Boet sal nie die Beetslaai bygevoeg het tot die perfekte Vrystaatse Braai nie - Het Billy die Honours gedoen en gebraai?Ons wil fotos van hul almal te siene kry asb. Ons was naweek in Kaap en h akwarium besoek - absoluut in vervoering met die seelewe op uitstalling daar. Geniet elke oomblik by jou eie prinsie en prinsessie en hul gades. Liefde aan jul. Ek is so bly jy het my blog gelees. Het nou eers uitgevind hoe om te reageer? Blond . En probeer vandag bietjie edit. Ek sukkel met die ipad maar sal nog fotos opsit. Misti temp op die oomblik. Dis die eerste keer dat sy werk vandat sy siek was en vat dit nou maar stadig. Maar die lip is maar lank met Mom by die huis. Se Groete