hallo ou,sus bly jy geniet die kuier se vir Mista groete dit is lekker om weer te sien hoe sy lyk. Daai koue plek ,ek sal vir jou maar 'n sak hout vandie plaas af moet email om warm te bly.Hoop dit kom daar uit,hier gaan als net lekker
Arnold
Renee
Ag Pollie, lekker om van jou hoor. Ek hou van die nuwe sexy haarstyl. Ek het nou die dag vir George en Chris gese ek wonder hoekom is jul so stil. Chris het gese Smal is seker nou weer besig met kwaadgeld. Kuier jy alleen? Ek wil ook kom kuier, dit lyk so lekker. Kan hulle nie vir Neal en Alexia werk reel vir Desember, want as neal nou weer soos 'n "coachie" op die bank le vir die hele vakansie kry ek 'n hartaanval. Liefde vir almal Renee.xxxx
Hi Renee
Ek mis net so om lekker te kuier. Ek is net alleen hier tot 17 Mart. Dis so spesiaal en ons lag so baie dis soos medisyne vir my. Hulle bederf my ook so baie. Desember is nog ver man. Maar werk is hier ook maar n probleem en Misti temp ook nou weer nadat sy so siek was. E is so bly dat jy my blog lees. se groete
Kotie Otto
Ai man lyk my jul het 'n fees!! Geniet dit die dae word al weer al minder geniet elke oomblik. Dit is darem maar die lekkerste so tussen 'n mens se kinders en gun jou elke oomblik daarvan. Als gaan goed hier en ons kry nog warm.
Koot ek is so doenig. Dit is dan dit dan dat. Ek het eintlik vergeet wat n ma darem nie alles doen nie. Jou resepte sover is n wenner en alles was fantasties behalwe die besuit kon ek nie wen nie. Ek dink dis die lug wat te oud is?
Debbie Viljoen
As ons net kiekies van die girl en jou sexy seun kan sien in sy uniform asb! Geniet elke oomblik en jy word verseker mooier by die dag!
Gebruik geduld, hy kom kuier die 14 de net voordat ek terug gaan en bring vir Mary saam
Susan Grobler
Helene,
Dis sooo lekker om van julle te hoor. Baie liefde van al die Groblers in Pretoria! Susan
Ek is so bly julle lees my blog ek moet ook tussen my foon die ipad en al die computers alles probeer regkry. Dit is vir my osbar om hier te wees. Al die ma en dogter goed va jare vang ek nou op in 6 weke
Vos
Hello Polla en Yster
Dis 'n fees...Enjoy en liefdegroete.
Meer kiekies asseblief..van LC in sy uniform!!
Hi Vossie
Ek is alleen hier en gaan bly tot 17 Maart. Ek sal vra vir Misti of sy fotos van seun in uniform het. Hy kom juis binnekort met girlfriend van Amerika uier hier by ons. G is nie hier nie hy sal seker so einde van die week terug in Pretoria wees