Yas Island, United Arab Emirates
My dae voor die vlug is altyd krazee verby. Ek het min slaap gehad. Ek los my tablet by die huis en besluit om net met my foon te probeer regkom. Sie tablet se battery leww is te kort.
Die sewe ure van die vlug vlieg letterluk verby. Die SAA lugwaardinne is die dikste wat ek nog ooit moes aanskou maa dos n aa.gename vlug en gou agter die rug.
Alet en Neels reel vir my by die Radisson Blu in Yas island dat die concierge daar sal wag met Durham om my taxi te beta...