Inverness, UK
Net toe ek dink ek gaan ontspan want dis frikken koud maar ek gaan dit maak kom daar nou n koue in die koue wat alle vorige koue oortref.
Daar is nou n stewige artic windjie wat in ons nekke blaas. Vandag moes ons sllerhande admin doen en ek moes ook vir Gerard werk hier op die rekenaar doen. So nou en dan het daar n ou vaak sonnetjie op my rug geskyn.
Op hierdie foto is die monding in die see met die locks wat my altyd so fassineer en waar die bote begin en da...