Inverness, UK
Uitstappie ek vra of os moet padkos vat?
Ons is toe oppad met groot afwagting na Dores dis n klein village by Loch ness en ons gaan daar met die hond stap.Ek maak reg om padkos en water te vat, toe ons ry. Dit is toe 6myl van die huis af!!! Dis sowat 12,5 km.
Die meer van Lochness is groot ,nie so wyd nie maar baie lank. Dis sowat 70 km lank.Daar is N nutcase wat jare gelede sy werk opgegee het om net na die lochness monster te kom soek. Hy het al sy eie posbus...