Annali Oct 28, 2008 Hi julle twee, bly die droom het so goed afgeskop. Alles wat mooi is en hou ons op hoogte!!
John, Sarlene En Lienke Oct 28, 2008 Dag 1 lyk ongelooflik opwindend ... ons geniet elke oomblik in die gedagte saam met julle ... -2 vanoggend by ons in Kanada. Wens ons was ok daar.