"Twenty years from now you will be more disappointed by the things you didn't do than by the ones you did do. So throw off the bowlines, sail away from the safe harbor. Catch the trade winds in your sails. Explore. Dream. Discover."
johannie
Die 3 hotste girls ooit in die history van menslike bestaan sit vanaand in Franskraal met 'n glasie of 2 Rustenberg wyn! Nicolaas: waar's jy dan nou om arrikrik uit te haal en gaar te maak?
Julle toer lyk vrek lekker! Erg jaloers!
Johannie, Lize & Isabel
Kraai
Hallo Julle Twee
Laaste foto's van Santiago & daai watervalle is amazing! So so mooi. Sjoe dit is voorreg wat julle het om dit alles te sien. Hoop julle geniet nou weer die ander deel van die aarde waar julle op die oomblik is.
Groete,
Kraaitjie
Le Roux's
Ons reis nog baie lekker saam met julle in die gedagte. Daai rooi koppies in Suid Bolivia laat my Oudtshoorn toe verlang ... lyk amper selfde. Jacques, pos asb. so 5 van daai mooi kleipotte op die foto vir my ... maak later reg met jou.
Charlene
Hi julle 2.
Hoop dit gaan so goed soos wat dit op die foto's lyk. Die foto's is stunning en dit lyk of julle 'n great tyd het! Geniet elke oomblik!
Ons mis julle hier in die koue UK!
Groete
Niel & Charlene
Brigitte & George
Awsome foto's - wow! Lyk asof jul in Suid/Noord-Pool is (of op die maan geland het ... :)) geniet elke oomlik & veilig reis! Baie groete uit die Karoo, BriGeo
Elani STUNNING!
re: photo from 02 December 2008Elani WOW! Moes amazing gewees het!
re: photo from 12 December 2008Johannie "Up close & personal...!" Pluk jou neushare, ou Jakkie!
re: photo from 12 December 2008Kraai Dis so mooi. Butterfly world!!!
re: photo from 02 December 2008Kristy & Julia What are you doing Jacques? Always have to be the odd one out.
re: photo from 18 November 2008Alix WOW amazing am so envious! Hope all is well with you - am sure of it! Take care
re: photo from 18 November 2008Kraai Stunning!
re: photo from 18 November 2008Brigitte & George Awsome foto's - wow! Lyk asof jul in Suid/Noord-Pool is (of op die maan geland het ... :)) geniet elke oomlik & veilig reis! Baie groete uit die Karoo, BriGeo
re: photo from 18 November 2008