Caro Nov 5, 2008 Hallo Boys! The pics are absolutely amazing! Just love receving them, so I to can experience the wonders! Keep posting! Lots of Love! Cars
Shani Nov 5, 2008 Lyk of julle nog heerlik kuier! Geniet die baie en love die foto's van die mense en hul lewens in 2de album! Lekker vakansie hou!
Brigitte & George Nov 5, 2008 Hi Nicolaas! Baie dankie vir al die updates & mooi foto's - lyk wonderlik!!! Geniet elke oomblik! Baie liefde & groete uit 'n WARM Karoo :)
Sarlene En Kie Nov 3, 2008 Ons glo elke oomblik is nog steeds opwindend en wonderlik ... ons sien uit na die volgende foto's en nuwe nuus van jul avontuur.
Andre & Lindie Oct 30, 2008 Yebo Gogo's, Trip lyk great sover, kannie wag om nog te sien. Sal ma die wêreld deur julle oë sien. Jac, jy al jou trou vrou ontmoet ?Geniet dit!
Maggie Oct 28, 2008 Ahooi, Jambo, Hello, Koenjanie, Hoelykit? Watse tale is daar nog? :) Jissie, ek admireer julle wat so jul drome nastreef en sulke dinge doen. My motto is hoekka...NO REGREATS! Leef dit en geniet elke oomblik! xxx
Tau Oct 28, 2008 Ola, Klaas ek is bly om te sien jy eet. Julle moet al die lekkernye probeer. Dit lyk fantasties, baie jaloers. Geniet.Liefde
Johannie Oct 28, 2008 Hello julle 2, Begin lyk goed! Sien uit om "saam" julle te toer so met die Excel-Sheet-Toerprogram & al die phodies. Geniet elke oomblik!
Johannie Oct 28, 2008 Hello julle 2, Begin lyk goed! Sien uit om "saam" julle te toer so met die Excel-Sheet-Toerprogram & al die phodies. Geniet elke oomblik!