Bali 2011
About Rikus
Die laaste 3 dae was ek en Tanya, maar baie lui. Ons het besluit om ons laaste dae van Honeymoon rustig te vat en net te relax! Die 20ste het ons wel 'n bietjie gaan shopping doen. Souvenir shopping om presies te wees. Ons het maar 'n lysie van alles gemaak en wat ons vir elkeen wil koop. 'n Hele paar Ruphias later en ons het vir meest…
Profile
Blog
Photos
Videos
- recent updates
- recent comments
New blog entry posted
Bali, Indonesia
Die laaste 3 dae was ek en Tanya, maar baie lui. Ons het besluit om ons laaste dae van Honeymoon rustig te vat en net te relax! Die 20ste het ons wel 'n bietjie gaan shopping doen. Souvenir…
New blog entry posted
Bali, Indonesia
Vandag was ons beurt vir Ele-pant ride (soos die locals dit noem). Die locals kan om een of ander nie die 'f' klank uitspreek nie. So enige iets met 'n 'f' of 'ph' of 'v' word met 'n 'P' uit…
New blog entry posted
Bali, Indonesia
Vandag was dit ons beurt vir die Bali Experience. Alit het n hele dag se aktiwiteite gereel om ons bietjie meer te leer oor die Bali kultuur.
Dit was weer 'n reenerige dag en ons het actually…
Latest comments
New blog entry posted
Bali, Indonesia
Dag 5 het begin met 'n sous reen van die oggend af. Ons het weer vroeg opgestaan vir ons perdry aktiwiteit!
Ons was weereens skepties, want ons was veronderstel om langs die see af perd te ry…
grace die trourok gaan R350 om skoon te maak jou ma vra of dit ok is, dis die goedkoopste. enjoy alles, baie jaloers
re: Bali, IndonesiaKarin All part of the adventure, enjoy die boat trip more, hoop Tanya beter sodat julle kan gaan xxx
re: Dag 3- last visited
- travel plan
Rikus has not added a travel plan yet
Anton Moerse snaaks, bra. Keep it coming.
grace die trourok gaan R350 om skoon te maak jou ma vra of dit ok is, dis die goedkoopste. enjoy alles, baie jaloers