Inverness, UK
Dit is so spesiaal om tyd met my dogter te spandeer en my skoonseun bederf my soos n prinses. Dis net omdat hier alreeds n Kwien in Engeland is?
Ons het die dag begin met lekker lunch by Holm Mills. Dit is net so kilometer van hulle huis en is n wol wewery waar die wol geweef word in die verskillende tartan. Dis hier waar jy die tartan van jou voorsate kan gaan soek met die geskiedenis van elke van en waar hulle vandaan kom.Daar is pragtige wol serpe en die regt...


