Profile
Blog
Photos
Videos
Goeie more daar aan wonderlike SA
Ons het die slaapplek gekry op Booking.com in site wat ons graag aanbeveel
Die Hotel Avergoor was so n groot verrassing. Veral omdat dit weer op een van die Booking dot com specials was. Die herfsbome in die pragtige kleure. Reuse Elm Bome en akkerbome. Rooikappie gaan dit vandag saam met die wolf ondersoek. Die Spesialitieit in Nederland is Bitterballe met mostertDie swart nat boom stamme en rooi en geel blare fladder so af.
Ons moes so spring tussen treine om hier te kom. HEt " oorklimme gehad waar ons net " min gehad het en moes draf. Veral omdat ons nou n ekstra tas gekry het by Misti vol goed wat ek saamgebring het. Kan jy glo ons het tot nou toe net een medium tas tgehad. Elkeen 2 jeans en dit het so goed gewerk;
Nou is dit brekfis tyd en dis nou roombolle en sjoko
Gerard en Helene
- comments