Our latest entry
Durban, South Africa
Having A lovely day in the breeze upon Cowlies hill. Lovely big trees and surrounded by shrubs an green green grass.
Wow this Natal coastal area is so beautifull an picture some. Hats of to the town planners that have left these green belts for us generataions to see how it was, and just enjoy the lush greenery.
The trees are the most ou…
gert snyman dit laat jou goed voel as n mens sulke erlike mense ontmoet. Dit is hoe dit moet wees!!!
re: Total Ultra City N3 Just Outside Jhb, South AfricaDie dogter ek wil sien hoe lyk dit!! hoop dit is mooi dat ek dit kan dra!
re: Jewelry Store Durban, South AfricaSALLY WHAT A GIRL!!!!!!!! DANKIE,DANKIE VD KUIER! XXXX
re: Woodhills Estate Bloemfontein, South AfricaEza Gerard jy lyk so maer...... jy moet meer kom stap hier in EU
re: Battle Field Arnheim, Netherlandstina brink Dit klink net te lekker om so rond te rits! Wens ek was daar.
re: On The Train Again To Amersfoort, NetherlandsMariette Smit Ai, mens kan sommer sien julle het die beste tyd! Geniet dit maatjies, ek gun julle dit, al is ek groen. xx
re: 28 September 2010Mariette Smit Dit is offisieel!!! Ek is uiters jaloers! Dit lyk absoluut ongelooflik en sprokiesagtig! Julle moet dit geniet, elke oomblik en elke sekond en dink aan ons......wat maar net kan drule!
re: On The Train Again To Amersfoort, NetherlandsRinda Hallo Antie.. Hoe gaan dit? Verlang vreeslik na jou! Conno het my gewys die blog van julle tydjie in europa, kan nie wag om al die stories te hoor nie. Enjoy elke oomblik! Lief jou Rinda x
re: photo from 18 September 2010Annalie Is Spanje nou nommer een op jul lys van lande? Sal graag wil hoor. Groete en gaan voluit. Annalie
re: Medillen, SpainAnnalie Weet jul is al 'n week gelede in Madrid, maar dalk kom julle hierlangs weer terug. Toledo net buite Madrid is 'n baie mooi ou dorpie. Kan aanbeveel.
re: Eating Out Madrid, Spain