Hello Mev Sanger!
Jy het regtig pragtig gelyk op jou groot dag - wens ek kon daar gewees het!
Hoop jy settle nou lekker in die getroude lewe en die lewe in Duitsland.
Stuur asb vir my julle address en mobile en huis tel nommer - ek wil graag vir jou bel om te "Chat"!
Met baie liefde
Han x
Eugene
Cool foto's. Geniet jou trippie en jy moet om hemelsnaam nie te feel bratwurst eet nie hoor!