 
																
																
																 
																Manhattan, New York
															
															
Na "Thanksgiving", die derde Donderdag in November, ondergaan  die stad 'n skielike gedaanteverwisseling met die duisende helder liggies wat  oral aangeskakel word, 'n duidelike teken van die naderende Kersgety en  simbolies van die vreugde en Ewige Lig waarmee Kersfees veronderstel is om  verbind mee te wees. Duisende mense trotseer die ysige weer om die pragtige  vensteruitstallings van Lord & Taylor, Bloomingdale's en Macy's te bewonder.  Dit is veral by...
														
														
													
 
			
