Tielman's latest entry
Bucharest, Romania
Niks besonders op die vlugte nie, maar nadat ons afgeklim het, het ons ons eerste fout begaan om 'n taxi te vat van die lughawe af vir, uhm, 70 Lei (R210) om ons 7km ver te vat.
Aangekom by die Youth hostel (die Umbrella hostel) vra ek die ouens uit oor hulle keuse om aan ons die taxi's voor te stel as vervoer tot by hulle - bleikbaar moes…