Profile
Blog
Photos
Videos
Hello Belgiers,
Ek het gedink om so miskien nou in afrikaans my blog te skrijf
Maandag het ek vir die skool en vir die admin van born in africa gewerk en het ik 'n verskriklik lekkere pie geëet!
Dinsdag is ek weer na die skool gewees, eers die wittedrif hoër skool waar ek die warm op gegee het vir die kinders wat netbal doen. Ek het dit baie geniet omdat die skool 'n baie mooie skool is en ek hier die sport goed kan gee.
Later die dag is ek dan die ander skool toe gewees om daar die sport te gee. Normaal moes ek die 4e graad les gee maar die leekragt het dit niet gewil dus moes ek ruil met andere graad. Ek het dan graad 2 les gegee (ook atletiek) en toe is my mentor ook kom kyk. Sy het gesê dat ek die les goed gedoen het net 'n paar kleine dingetjies wat nog beter kan wees.
Woensdag het ek net die Wittedrif Primêr Skool toe gewees, ek het nog sport gegee en gehelp met die remedial teacher vir die swakkere kinders. In die namiddag es ik weer Wittedrif Hoër Skool toe gewees om die cricket kompetisie te kyk van die kinders. Maar die cricket duur baie lang so ek was bly as die game uiteindlik klar was!
Donderdag was die weer nie baie lekker nie, in die ogend had dit gereend en die reen was nog nie heeltemaal weg nie. Normaal had ek saam gehelp met die rugby maar met die weer het hulle op skool die rugby moete verplaas na later op die dag, so ek het net 'n bekie kunne help. Ek het dan 'n bekie gekyk na die kinders wat moet oefen vir die skou dat hulle met die skool gaan maak. Hulle het gedans soas in die musical, ek het dit baie geniet om te sien! Later die dag is ek weer ander skool toe gewees en het ek aan die ander graden ook die atletiek gegee, hulle hou baie van die atletiek hier! Na die middag is ons met die Born in Africa kinders see toe gewees as uitstappie om die swemles lekker af te sluit. Hulle het in die see 'n bekie geswem en hotdogs ge-eet, hulle het dit dus baie geniet! En ons (die vrywilligers) ook :-)
Vrijdag is ek weer Formosa Skool toe gewees by die kinders wat leerprobleem het. Ons het 'n bekie geteken en spelletjies gespeel om hulle brain 'n bekie te oefen. Hulle het ook die balletklas toe gewees en ek het saam met die kinders gedans. Op die eind van die skooldag het hulle nog 'n bekie sport gedoen om hulle motoriek te oefen.
In die aand is ons dan met die vrywilligers food market toe gewees en het ons lekker geëet. Daarna is ek nog saam met die vrywilligers club toe gewees om 'n bekie te dans. Was baie snaaks (=grappig,vreemd) want daar was 'n club vir die swartmense en net 'n straat tusse 'n club vir die witmense... Ons is in die twee clubs in gewees maar het was snaaks om in die swartmens club te wees want al die ooe was op ons...
Saterdag het ons geshop en na die middag het ek lagoon oër geswem saam met Nele, Ben en Johan. Die water het baie stroming gehad so dit was nie maklik gewees nie maar Nele en ek het gesê ons gaan dit nou elke week so maak om 'n bekie beweging te het (ek gaan ook 3 tot 4 keer in die week hardloop (=lopen) beach toe en terug loop (=stappen) want die paaikie gaan baie omhoog!). Dan het ons gehelp vir die braai want Ben en Sharon had 'n afskeidbraai geplan omdat hulle dinsdag in die ogend weg gaan :-(
Die braai self was baie lekker gewees! Ons het almal saam dit geniet, ook Ben en Sharon. Isabelle (die verantwoordelike van Born in Africa) het selfs iets voorberei vir Ben en Sharon wat hulle moes doen. Dit was soas 'n spelletjie of kwis waar hulle vraë moes antwoord oër elkaar. Ons het almaal baie gelag!
Sondag het ons almal 'n bekie langer geslaap. Dan is ons ys gaan eet want dit was gratis en dan is ons vrywilligers altyd daar! :-) dan is ons beach toe gewees en het ons gelees in die boek en geniet van die son!
Dit was my storie van die week wat net gewees is, ek hoop julle kan dit almal verstaan en lees :-)
Waarskynlik sal ek paar foutjies gemaak het maar dat kan julle nie sien nie! :-)
Hier onder skryf ek nog bekie snaakse woorde saam die betekenis:
skoenlapper=vlinder
kraamrok=zwangerschapskleed
verkleurmannekie=kameleon
toene=tenen
aftrekplek=afrit :-)
branderplankry=bodyboard/surfen
voël=vogel
kameelperd=giraf
kaalget perskie=nectarine
limoen=appelsien
suur limoen=citroen
lemokie=limoen
hundervlees=kippenvel
Tot later julle!
xxx
- comments



Papsieland Eh bien, tu as vite appris cette nouvelle langue ma chérie! Apparament mes enfants aiment parler d'autres langues. Stefanie est aussi très contente dans son école à Chimay et Pieter a bien aimé son temps en Allemagne l'année passée. Je me suis dit: comme elle écrit dans la langue d'où elle se trouve je pourrais faire la même chose :-). Hier on est allé voir "Rien à déclarer" (le fim qui se déroule ici à Momiognies et Chimay) et c'était très drôle! Quand tuy reviens ti dois absolument aller voir aussi!! Allez, que ça aille bien et à bientôt!!!!
Kikien Haha! Oui, mais attendez jusqu'au moment que vous m'allez entendre parler la langue, c'est vraiment drôle! :-) Ooh je suis contente de lire un peu de français par-ce que je manque parler et entendre le français vraiment! Je suis aussi heureuse que tout va bien la bas dans la petite Belgique chez les Wallons :-) Je veux bien voir le film avec vous quand je reviens en Belgique, peut-être Pieter peux le trouver sur l'internet pour l'avoir nous-même ;-) Gros bizoux à tout le monde! xxx
Marjelle He meis, schitterend... om wat afrikaans te lezen. Je moet er wel serieus op concentreren om alles goed te snappen. Maar wel een schitterend taaltje! Je vermaakt je goed en maakt zoveel verschillende dingen mee! Ik hoop nog veel van je te lezen, om het ook een beetje mee te ervaren ;)! Hou je goed daar en weet dat we aan je denken... geniet ervan! Veel liefs, Mariëlle en familie