Hallo Jacques,
Hoe gaan dit met die voetsporespan
Groete Pa
Pappag
Ek wag ook in spanning
Lizemarie
Hi Jacques!
Wanneer laai julle nou fotos op?? Julle is dan nou al in Botswana?? En dan gee my luitjie of sms my net as jy weer ontvangs het ek het ook vir jou sms gestuur so antwoord my maar net? Lekker toer! Geniet elke oomblik! xxx