Hi Mike, klink nogal na 'n belewenis. Ons geniet jou skrywe, moet asb. nie lui raak om te vertel soos jy aangaan nie. Ons kleinding groei mooi - 'n meisietjie nogal. Januarie is net nog lank om te wag vir haar aankoms.
Ons sien uit na jou kuier later die jaar. Ek het 'n paar fotos op www.pbase.com/ddejongh as jy wil gaan loer.