Profile
Blog
Photos
Videos
Beyers "Round-the-World" in 128 dae!!!!
Ons eerste blog entry!!! Kan nie glo dis presies 27 dae voor ons vertrek op die 13de Januarie! Maar vir nou is dit eers visas uitsorteer. Wat 'n kopseer! Maar die admin is gedoen en die 4de en laaste visa aansoek (dis nou vir Rusland) sal hopelik more ingedien word en Vrydag terug ontvang word. Ons kan darem bevestig dat ons verseker na die States, UK en Schengen lande toe kan gaan! Die beteken darem dat ons "good abiding citizens" is, geen skeletons in die kaste!! :)
Мы почти предстоящий! (Ons is amper oppad in Russies!!)
- comments
nadia Ag cool!!! Hoop julle visas verloop seepglad! Di blog is great nou kan ons op hoogte bly van als as julle erens in die wereld verkeer...oor 27 dae!
Monja Like die blog!
Armand Ek weet van n paar van Charl se skeletons in sy closet
Barnie Alhoewel ek dink julle is "stupid" om so lank te gaan!!!!! Het julle my seen en hoop ek dit gaan 'n wonderlike ervaring wees. ek sal julle Blog elke dag lees en geniet. Al my seen en liefde. Pa Barnie
ria Ons gaan julle VREESLIK mis!! Geniet dit 100 en weet in die gees is ons saam met julle al die pad. Luister tog net nuus sodat julle op hoogte kan wees wat aangaan waar julle heengaan. Wens ons kon dit doen maar het nie die moed nie. So ek haal my hoed vir julle af. Baie liefde en reis veilig. Pa Raubie Ma Kleintjie
Ina Wat 'n fantastiese ervaring. Geniet elke oomblik daarvan!! Ek wonder net hoekom is julle nie deur Kanada nie? Maar 'n mens moet seker poeding los vir later!! Dankie dat julle ons tuisblyers in julle ervaring laat deel met hierdie blog.
Crix Alich en Charl SOOOOO vrek cool! Ek dink hierdie gaan die amAzInGsTE adventure wees EVER! Ek bid vir julle vir veiligheid en vir awesome ervarings wat julle vir altyd sal onthou!