Profile
Blog
Photos
Videos
Beyers "Round-the-World" in 128 dae!!!!
Hello almal!!
Ons 1ste 2 weke is al verby en hoe kan ons dit beskryf? Het iets van als beleef, gesien, gevoel, ondervind. Een ding weet ons verseker, hierdie is sowaar 'n trip van 'n leeftyd!
Jammer ons update nou eers vir die 1ste keer ons blog. Ons tyd in die internet cafe is nogal limited en die uploads stadig, so ek gaan dalk ´n nuwe blog maak wat ons deur die ipad kan upload, maar ek sal jul laat weet sodra dit gedoen is!
Ons is op die oomblik in Paraty, Brasil. Gaan google bietjie die dorpie, dis asemrowend mooi, so tussen die eilande, in die mis! Maar meer oor Brasil ´n bietjie later. Ons gaan blogs oplaai oor Argentinie en die Amazone net na hierdie ene.
Mis julle almal, maar ons geniet ons gate uit die kant!
Tot later,
A&C
- comments
Francois Gaan groot of kom huistoe!
Nadia Kan dink disi belewenis!!! Kani wag vir al die stories en fotos ni! Maat ek mis jo vreeslik met 2 oceans voorbereiding, wens jy was hier!! Mar as julle terug is het ek darm 'n medalje om te wys vi al die harde werk! Wil bietjie fotos sien! Julle 2 moet dit baie geniet, elke oomblik!!
Glynnes Hello again! We are moving into Autumn here and already the mist is settling here as well BUT not as beautiful as the mist you are seeing between the islands. The mieles are huge, luscious green with furry brown "hat" things on the top which I think is showing that we are moving into Autumn! We had the Midmar Mile here in SA and this week it is the Duzi Canoe Marathon. So sportwise, although the Afcon is over, we are still being kept busy. Zibulo is celebrating her 3000 FFPS and we are hosting the SLAM1, 2013, so workwise its all systems go!! I expect time is flying for you because you are having such a wonderful time. Look after yourselves. Keep in touch. Thinking of you. X