Erasmusrand, South Africa
So het my verjaardag gekom en gegaan en het ook ek n jaar ouer geword soos mens nou maar weet.
Ek het so sleg geslaap laasnag die Tokkelos van Afrika het my maar goed rond gejaag met alles wat ek ek my oor kan bekommer.
Gister het ek toe n paar kuiers in gekry met almal wat my liefhet en my wil onthou en het die dag gou verby gegaan. Maar o tog die dreigemente van die wagtende koue maak my al hoe meer benoud. Heathrow lughawe is toe en so ook Gatwick want dit s...