Profile
Blog
Photos
Videos
Piater Europ Trip Nov-Dec trip
GP: Na weke se voorbereiding, en talle uitdagings met die DHA, het die trippie uiteindelik aangebreuk. Ons almal (dis nou die Fam) beplan om om by die lughawe bymekaar te kom vir die groot koebaai. Teen hierdie tyd is die vlugte gebook, en vandag het ek die res van die reis reelings getref, en betaal. Camen het nuwe Tas gekry, en ons is almla ook deur die naweek toegerus met warmer klere en onderklere.
Was baie geseend deur alles te kry wat ons totdusver benodig het.
- comments


