Alich! Julle maak my lus vir travel! Gedink om dalk vir so paar dae met julle op te link oor die paasweek iewers - gedink om Munich - Nuremburg - Frankfort (van so 22Maart - 31 Maart)te doen - laat weet wat julle planne is dan maak ons 'n plan!!!Sal soo vrek lekker wees!
Ria
Die fotos is pragtig , het nog nooit sulke reuse bome gesien nie. Die spinnekoppe is nou nie my "cup of tea" nie.
Geniet dit en stuur nog.
Liefdexx
Ockert Maritz
Sjoe, lyk baie lekker, maar .... is julle geld nie al op nie. (Net 'n grappie) Geniet dit en groete
Glynnes
Lovely photos that make us envious, but I have still got to learn how to find out where you are in the photo? Looks like you are on a tropical island somewhere(!)
Francois
Lyk of julle dit baie geniet! Gee hom horings Charl!
Petro
Geniet die trip julle 2!!!
Ek wil BAIE fotos sien en alles hoor as julle terug is!!