Charlene
hi ek wil graag weet wie was die fotograaf?
E is baie beindruk ,was dit die kamera of die fotograaf?Charl jy weet ma hou nie van spinnekoppe nie maar daardie web foto is ongelooflik!
Dit lyk regtig of julle dit geniet!
Ek hoop julle tyd verder sal net so wees!
Die koue le natuurlik nog voor! so geniet die hitte!
Ma Charlene
Charlene hi ek wil graag weet wie was die fotograaf? E is baie beindruk ,was dit die kamera of die fotograaf?Charl jy weet ma hou nie van spinnekoppe nie maar daardie web foto is ongelooflik! Dit lyk regtig of julle dit geniet! Ek hoop julle tyd verder sal net so wees! Die koue le natuurlik nog voor! so geniet die hitte! Ma Charlene