Annalie Durandt
Hi maatjie, geweet jul gaan iets lekkers doen. Was ook al lus vir sulke lapwerk. Dink en en Dane moet so iets aanpak as sy nou vir 2 weke by die huis moet wees. Geniet en groet vir Misti Annalie
Dit is die lekkerste projek jy en Dane moet sommer dadelik begin. Dit is eintli so maklik en julle kan sommer met iets klein begin
Annalie Durandt Hi maatjie, geweet jul gaan iets lekkers doen. Was ook al lus vir sulke lapwerk. Dink en en Dane moet so iets aanpak as sy nou vir 2 weke by die huis moet wees. Geniet en groet vir Misti Annalie Dit is die lekkerste projek jy en Dane moet sommer dadelik begin. Dit is eintli so maklik en julle kan sommer met iets klein begin