Profile
Blog
Photos
Videos
My dae voor die vlug is altyd krazee verby. Ek het min slaap gehad. Ek los my tablet by die huis en besluit om net met my foon te probeer regkom. Sie tablet se battery leww is te kort.
Die sewe ure van die vlug vlieg letterluk verby. Die SAA lugwaardinne is die dikste wat ek nog ooit moes aanskou maa dos n aa.gename vlug en gou agter die rug.
Alet en Neels reel vir my by die Radisson Blu in Yas island dat die concierge daar sal wag met Durham om my taxi te betaal. Ek kom so 9 uur by hulle aan sonder enige probleme. Ek loop maar met oë beskeie afgeslaan en doelgerig.
Alet en Neels gaan uit hul pad om my te bederf! Blomme en verwelkoming en n silly kersvader. Ons gaan eet n lieflike maaltyd en maak toe geskenkies oop.
Eks nogals vaak en gaan klim in my glorie ryke spierwit bed met my see uitsig.
Ek is n geseende vrou!!
- comments